Griekwas vs Cheetahs

Griekwas vs Cheetahs

Kompetisie: Curriebeker Vrydag, 31 Julie 2026 Vinnige Voorskou Die gety het die afgelope paar jaar behoorlik gedraai wanneer Griekwas hul bure, die Cheetahs, aandurf. Die span van Kimberley is onoorwonne in hul laaste vier wedstryde teen Frans Steyn se span, en ek...